Successfully reported
+42

Penguin House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2389 Una Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Penguin House is bo die Stony Point Penguin Colony geleë en is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in Bettysbaai.

Die huis kyk uit oor die baai en berg en beskik oor 4 slaapkamers wat die gebruik van 3 badkamers deel. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die laaste 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het, en WiFi is beskikbaar.

Die huis maak oop op 'n stoep en gaste kan die pikkewyne dophou, en in seisoen, die walvisse wat die baai besoek. Opgeleide en goedgemanierde troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leana S
Saam met vriende
5.0
Lekker en gemaklik. Baie lekker huis vir 'n familie wegbreek. Ongelooflike views. Praktiese huis met 'n lekker sitkamer vir 'n rustige familie kuier. ...
Sien meer
Okt 2025
Jill F
Saam met vriende
5.0
Immerse yourself in nature. Incredible location, with amazing sunrise views. Large family home, great for entertaining, but we enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Charmaine B
5.0
Amazing. Amazing would definitely go again. views breathtaking everything in house for your use. no complaints. Thank u to the website
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anneke R
5.0
Beeldskone natuur en huis. Ons het heerlik gekuier en gebly in Penguin House. Wonderlike uitsig, genoeg ruimte vir 'n groot groep en baie goed toegeru...
Sien meer
Sep 2024
Adrian G
Gesin met klein kinders
3.2
The penguins were awesome and the view of the ocean. Ja, dit was lekker, maar net die uitsig na die see, won't say it's worth the money...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2389 Una Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2389 Una Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cd4ca292777a3b0f421b0737ce53aa9dcfade6e26ed37d1220d22cdec60ed6268a6a92545724c01bb143f320fac93ca1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 2389 Una Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.373341 18.893653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang