Successfully reported
+42

Penguin House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2389 Una Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Penguin House is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste bo die Stony Point-pikkewynkolonie in Bettysbaai.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n uitsig oor die baai en op die berg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die laaste 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die kaggel ontspan. Daar is ook WiFi.

Die huis lei na 'n stoep vanwaar gaste die pikkewyne kan sien. Gedurende die seisoen baljaar walvisse ook in die baai. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leana S
Saam met vriende
5.0
Lekker en gemaklik. Baie lekker huis vir 'n familie wegbreek. Ongelooflike views. Praktiese huis met 'n lekker sitkamer vir 'n rustige familie kuier. ...
Sien meer
Okt 2025
Jill F
Saam met vriende
5.0
Immerse yourself in nature. Incredible location, with amazing sunrise views. Large family home, great for entertaining, but we enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Charmaine B
5.0
Amazing. Amazing would definitely go again. views breathtaking everything in house for your use. no complaints. Thank u to the website
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anneke R
5.0
Beeldskone natuur en huis. Ons het heerlik gekuier en gebly in Penguin House. Wonderlike uitsig, genoeg ruimte vir 'n groot groep en baie goed toegeru...
Sien meer
Sep 2024
Adrian G
Gesin met klein kinders
3.2
The penguins were awesome and the view of the ocean. Ja, dit was lekker, maar net die uitsig na die see, won't say it's worth the money...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2389 Una Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2389 Una Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cd4ca292777a3b0f421b0737ce53aa9dcfade6e26ed37d1220d22cdec60ed6268a6a92545724c01bb143f320fac93ca1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 2389 Una Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.373341 18.893653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang