Pennington Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Pennington Drive, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pennington Retreat is in die klein kusdorpie, Pennington, 12 km van Scottburgh en 85 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers.
Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 8. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met die DStv Easyview met meer as 30 kanale en 'n plafonwaaier. WiFi is beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode. Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Die Blouvlagstrand is net 600 m vanaf die perseel. Gaste kan van die braaigeriewe buite gebruik maak en daar is 'n onderdakstoep met sitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Pennington Drive, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pennington Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Pennington Drive, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang