Successfully reported
+12

Penny's Place on Greenway Unit 46

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pine Lake Drive, Unit 46, Greenway Woods, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Penny's Place on Greenway Unit 46 bied veilige verblyf in Greenway Woords, Witrivier.

Pennys' Place bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Al die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en daar is veilige parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, 'n skoonheidspa en 'n privaat gimnasium in. Gaste het ook toegang tot die Witrivier Buiteklub wat langsaan is. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Pine Lake Drive, Unit 46, Greenway Woods, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Penny's Place on Greenway Unit 46 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pine Lake Drive, Unit 46, Greenway Woods, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c0b2382fa88d70be2aac83ca1a4adda539a3bc29dedb7f48a02608c7c0d85965789e730c0d13ef4e16957551e57b45475f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Pine Lake Drive Unit 46, Greenway Woods 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.282272781802 31.003043990134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang