Successfully reported
+36

Penny's Rest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penny's Rest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Glenhaven, Bellville, wat dit 'n ideale keuse maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eiendom beskik oor 3 gerieflik gemeubileerde kamers wat elkeen tot 2 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed of twee enkelbeddens, en baie kasspasie vir gaste se bagasie. Die en suite-badkamer in elke kamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder beskik elke kamer oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, gratis WiFi en 'n slim-TV.

Gaste kan voordeel trek uit veilige parkeerplek op die perseel wat gerieflik naby talle winkels en restaurante geleë sal wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd487b7d62764c4f082a4a1d45e6ec29569ba8f87226bc7679c62edbc99942494f05af728f347880d1ccdd7c00a706daad0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 Rue Emmy Street Glenhaven 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9143694 18.6562297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang