Penrose Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 166 Boyes Drive, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penrose Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Muizenberg in Valsbaai.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstofie, broodrooster, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n swembad en parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die omgewing: swem, branderplankry, vlieërbranderry, kajakvaart, fietsry, visvang, voetslaan en gholf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 166 Boyes Drive, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Penrose Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 166 Boyes Drive, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang