Pension Marianna Guest house
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bellbusk Crescent, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pension Marianna Guest House is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante verblyf aan die oordeelkundige sake- of vakansiereisiger wat op soek is na 'n stil toevlugsoord.
Die verblyf beskik oor 10 elegante en suite-kamers met lugversorging. Alle kamers is toegerus met haardroërs, perkallinne, luukse handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n lessenaar, 'n TV met DStv en WiFi.
Daar is 'n swembad beskikbaar vir gaste en lekker etes kan met 'n volledige Engelse ontbyt aangevra word. Die gastehuis bied 'n konferensie-, trou- en geleentheidsplek, asook 'n tuin wat gebruik kan word.
Die geriewe is gerieflik sentraal geleë aan die oostelike rand van Bellville en bied pragtige uitsigte oor die Bolandse Wynlandberge. Die gastehuis is ideaal naby al die hoofweë wat na Kaapstad, die Paarl, Stellenbosch, Somerset-Wes en die belangrikste sentrale sakegebied verbind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 23 Bellbusk Crescent, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Pension Marianna Guest house het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bellbusk Crescent, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang