Pension Marianna Guest house
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bellbusk Crescent, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl-gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord.
Verblyf word in 10 elegant versierde en suite-kamers met lugversorging gebied. Al die kamers het haardroërs, perkallinne, luukse handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, lessenaars, TV's met DStv en WiFi.
Die gastehuis het 'n swembad, konferensie-, trou- en funksie-venues, asook 'n tuin. 'n Volledige Engelse ontbyt word bedien en fynproewersmaaltye is op versoek beskikbaar.
Die gastehuis is gerieflik aan die oostelike rand van Bellville geleë en spog met 'n manjifieke uitsig op die Boland se berge. Die gastehuis is naby alle groot hoofweë wat Kaapstad, Paarl, Stellenbosch, Somerset-Wes en die sakekern verbind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 23 Bellbusk Crescent, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Pension Marianna Guest house het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bellbusk Crescent, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang