Successfully reported
+7

Pension Pelham Park

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Pension Pelham Park is 'n gerieflike tuinkothuis geleë in 'n stil en veilige ligging naby die Universiteit van KwaZulu-Natal Pietermaritzburg-kampus, Oribi-lughawe, Maritzburg College, Girls High en Epworth School. Die eiendom is naby winkels en ander geriewe en slegs 4 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.

Die kothuis het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staanwaaier en die en suite-badkamer het 'n privaat stort en daar is 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed.

Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel en 'n wasbak om op te was. Die sitkamer het sitplek en 'n aparte werkarea.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Ons mense het baie lekker gebly. Hulle gaan weer daar oornag.
Sep 2025
Bernadette S
Gesin met tieners
5.0
Oornag troue verblyf. Dit was 'n baie mooi en rustige plekkie gewees. Die oom en tannie was baie vriendelik en besorg. Sal definitief weer daar woon.
Jun 2025
Shaun V
Gesin met tieners
5.0
Great place to overnight. Fantastic place to stay. Will use again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
A comfortable stay meeting more than my expectations. It was clean and comfortable. Safe parking for my vehicle. Friendly and accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Rebecca H
Saam met lewensmaat
4.8
Quaint and comfortable. So pleasant and easy. What a cute little cottage with delightful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pension Pelham Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Jesmond road, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06c6bba9aa7fba19e1484514faeccbd38dd19e8ab8c098f94d0f698744729f4c1b7194ef66573f95d9f0c1c178c0f99a00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 112 Jesmond road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.63314 30.39671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang