Successfully reported
+40

Pent Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Gladstone Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pent Guesthouse is 'n lieflike toevlugsoord in die hartjie van Dundee. Dit bied ruim en gerieflike verblyf wat perfek is vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is 'n uitstekende keuse vir oornagverblyf of 'n gerieflike basis op reis.

Verblyf word in verskeie kamers gebied, wat gemaklik tot 2 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers het elkeen óf 'n koninggrootte-bed, of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Sommige kamers het en suite-badkamers, terwyl gaste in sommige kamers 'n badkamer deel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is binne maklike bereik van die Talana Museum, Rorke's Drift-slagvelde, winkels, restaurante en besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zainab Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 21 Gladstone Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pent Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Gladstone Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef2c5dd8a90b9379ef0e8635e4d892299616b9012738695d4dd2443f9ef1d0c335819c5b205fcfe3b74d1d23db5a03d9f23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Gladstone Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.169214136649 30.241423369396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang