Successfully reported
+55

Penthouse Apartment 711 @ La Montagne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Compensation Beach Road, La Montagne Resort Unit 711, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 971 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Penthouse Woonstel 711 @ La Montagne is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Ballito. Dit is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek terwyl hulle steeds naby verskeie geriewe en fasiliteite is.

Hierdie penthouse-woonstel is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamers. Die eerste twee slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort bo die bad, terwyl die ander twee en suite-badkamers elk met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n kroegarea. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim balkon met buitemeubels, 'n borrelbad en ongerepte uitsigte oor die omgewing geniet. Die gebou spog met geriewe soos 'n gemeenskaplike swembad, verskeie buitesitplekke, restaurante, 'n spa, 'n speelarea vir kinders en direkte toegang tot die strand. Ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 33

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 100 Compensation Beach Road, La Montagne Resort Unit 711, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 971
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 971
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 971
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Compensation Beach Road, La Montagne Resort Unit 711, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3aadfccc4f3ef6f3005db2f6bd5fe9dbbca3fb95c9a74222490b7aeb9ba2b13b307ff7764cf62446a8eff680bb30b4c50b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 970 per nag, vir 6 mense 100 Compensation Beach Road La Montagne Resort Unit 711 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.5330696 31.2224521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang