Penthouse G7-04 The Sails
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 795 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Penthouse G7-04 The Sails is 'n unieke dakwoonstel in Point, Durban wat 'n asemrowende uitsig oor die hawe bied.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die en suite-badkamers het 'n bad en stort en die ander badkamer het net 'n stort. Daar is 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV.
Die dakwoonstel het 'n Jacuzzi op die dak, 'n tuin en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 14 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang