Successfully reported
+6

Peony Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79A Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Peony Nest is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 mense in Harrismith.

Die woonstel is apart van die hoofhuis geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die eenheid het 'n onderdakarea en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Gaste kan die Stadsaal, 'n nasionale monument, en die botaniese Veldblomtuine, wat in 1967 gestig is, besoek, 'n potjie gholf by die Harrismith Buiteklub speel, of gaan stap en bergfietsry in die Platberg Wildreservaat.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 79A Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Peony Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79A Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a0195600bb2af1a5d9785d6fbf6b0128fd7686227b9f26b41a159a4e06fc3050c1145d315c14ffc8188f5b8033a3bcb6ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 79A Biddulph Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -28.275076505495 29.134311054606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang