Successfully reported

Pepper Tree Self Catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Aangenaam. Dit was net oorslaap, maar geen probleme. Hoofslaapkamer se kussings was net pap en een het na suur melk geruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus K
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Goed. Goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariet J
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Skoon en netjies. Waarde vir geld. Goeie ligging, stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Baie beïndruk met die eenheid en het die verblyf geniet. Was veras met die ruimheid van die eenheid. Goed toegerus en weens die ligging is dit baie rustig sonder enige geraas. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Lekker gebly sal weer kom. Baie lekker stil en netjies. Ruim leefvertrek. Parkering by die deur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariet J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2022

Skoon, netjies. Lekker gebly. Ruim eenhede. Verwarmer sal aanbeveel word vir die sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Comfortable, safe and neat. Everything you need. Pepper Tree Self Catering is good value for money and was perfect for a weekend away. Better directions need to be provided as we battled to find the place. There are no signs and it is on hotel grounds, which was not mentioned when booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurens M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Goeie ligging in 'n veilige, rustige area. Baie netjies en private toegang sonder toegangsprobleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier. Wat 'n aangename verrassing. Sal vir seker weer hier oorbly en mense aanmoedig om hier te bespreek. Selfs die tieners was beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baron van Rheede Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf99661d22b023d59412aa56888bc28e2f680d5fa4a398107170bf497c80b7d7f35505cebf8fe7449b761a6a9118991a6b68c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Baron van Rheede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.574665159873 22.203344961234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang