Perfect Bliss
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Brown Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Perfect Bliss bied gaste gemaklike selfsorgverblyf in Postmasburg.
Gaste het 'n keuse van kamers wat elk 2 gaste huisves, met lugversorging. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Elke kamer het 'n privaat kombuis wat 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe het. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook in elke kamer beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike lapa en swembad in die tuin gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Brown Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Perfect Bliss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Brown Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang