Peridot Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 761 Peridot Street, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
- Vanaf R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peridot Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die onderpunt van die hoofhuis se lieflike ontwerperstuin in 'n omheinde woonbuurt in die veilige omgewing, Jukskeipark, in Johannesburg.
Dié kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak, toilet in die badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas.
Daar is parkeerplek vir 1 motor agter geslote hekke op die perseel.
Die kothuis is 'n kort entjie se ry vanaf Monte Casino, Olivedale Clinic en Northgate Winkelsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 761 Peridot Street, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 761 Peridot Street, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang