Successfully reported

Periwinkle Blue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Yolani J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap. Ons het heerlik gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Absoluut! Sal vir seker gou weer gaan! Wat 'n pragtige huis, skoon en veilig, en 'n asemrowende uitsig oor pragtige Clarens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoph D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Kan definitief aanbeveel. Die Periwinkle was perfek vir ons naweekwegbreek. Die ligging is baie gerieflik en is stapafstand van die square met die lekker winkeltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandt J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Pragtige huis! Goeie ligging. Ongelooflike uitkyk oor die berg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zola D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Great stay, amazing host. It was an okay stay. Check-in was seamless, friendly staff. The house is located where you have a great mountain view; however, it is outdated. The furniture is from the 80s or 90s, the shower head could use a change to a bigger one. There was no WiFi, so my teenage nephews were bored out of their minds; they had to go to a local restaurant just to connect. Otherwise, it's a beautiful house in need of serious remodelling and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angelique E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Ons het die woning ongelooflik geniet en sal definitief weer daar wil tuisgaan. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is ideaal geleë en het absoluut alles wat 'n mens benodig vir 'n gemaklike verblyf. Pragtig uiteengesit. Ek was net nie gelukkig om te vind dat van die kos wat ons saamgeneem het, ge-eet is deur die dame wat die huisdiens nie. Asook van die komberse wat ons saamgeneem het, het spoorloos verdwyn. Toe ons wou pak om te ry, was hulle nerens te vinde nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2025

Kraan skok in boonste stort sort dit uit. Ja, netjies. Lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Robert W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Excellent. Felt like home. Really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie ruim and pragtig gemubileerde huis! Die huis was bo verwagting groot, ontsettend mooi en baie goed toegerus met alles wat jy denkbaar sal benodig. Die uitsig is ongelooflik en dis om die draai van die dorpie (kan maklik stap). 'n Wonderlike plek om oor te bly in Clarens! Kommunikasie was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrina G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Asemrowend. Baie netjies, loopafstand van restaurante. Alles wat mens nodig het. Asemrowende uitsig en stil. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 761

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ODY2YjY3LThkYmEtNDUxOC05YWQwLWNmYmY2YjZmMmM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 104 5 1 5 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514288764198 28.423704314179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang