Successfully reported
+8

Perlemoen 20

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Perlemoen Avenue, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Perlemoen 20 is in Stilbaai, sowat 200 m vanaf die strand en die Goukourivier, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke, 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marzanne S
Gesin met tieners
5.0
Ma met tienerseun. Tweede keer wat ek hier bly. Dis regtig so nice plekkie. Wens ek kon langer bly. Vriendelike gasvrou. Veilig.
Sep 2025
Marzanne S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Wat 'n heerlike plekkie! Wens ek kon langer bly. Regtig oulik! Goed ingerig. Skoon en netjies. Bad is effens klein vir 'n voller figuur. Sal ...
Sien meer
Apr 2025
Lukas B
Saam met lewensmaat
5.0
Twee dae oornag en baie lekker gebly. Perfek geleë & binne stapafstand van 'Stilbaai West Beach parkrun'. (Slegs 'n bad, sonder 'n 'Anti Slip Grip bar...
Sien meer
Okt 2024
Geraldine V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig - Stilbaai is goed vir die siel. Dit was fantasties. Die gasvrou was so vriendelik en die eenheid was gerieflik en skoon.
Mrt 2024
Annemie L
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik rustig en veilig. Ons was net een dag daar, sou beslis langer wil kuier die volgende keer. Die huis is netjies en gerieflik en ons het heerlik...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 20 Perlemoen Avenue, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perlemoen 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Perlemoen Avenue, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7aa64985aa227695cbf0560d39ee480a0170855c0d3e0349f227fffecc1088f44bf9c9932e75fffb8a4d74d95b241eceea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 20 Perlemoen Avenue Stil Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.38029645359 21.421196545277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang