Perna Perna Mossel Bay
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 576 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Perna Perna Mosselbaai lê teen 'n indrukwekkende rotsagtige heuwel in Mosselbaai, 'n kusdorpie en gewilde vakansiedorp omring deur 'n sondeurdrenkte skiereiland en die verfrissende water van die Indiese Oseaan.
Elke woonstel is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor badkamers wat toegerus is met óf 'n stort óf 'n bad. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Die leefarea spog met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan óf 'n lieflike balkon óf patio met 'n braai-area geniet.
Perna Perna Mosselbaai bied woonstelle met asemrowende uitsigte. Kinders sal die speelgrond op die perseel waardeer, terwyl volwassenes rondom die sprankelende swembad in die warm son kan ontspan.
Mosselbaai bied 'n wye verskeidenheid sportsoorte, insluitend gholf, muurbal, tennis, rekspring, brugduik, perdry, haaihok- en skeepswrakduik, snorkel en kragbootvaart.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 912
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang