Petals Soft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Furrow Road, Silverwillow Estate, Pretoria East, 0084, Gauteng
- Vanaf R705 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Petals Soft bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang na die eienaar se huis wat in Silverwillow Estate, Pretoria-Oos geleë is.
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne. Dit sluit ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet in. Hierdie kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en baie kasspasie vir gaste se bagasie.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf Grove Mall wat baie winkels en restaurante het. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sibongile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 197 Furrow Road, Silverwillow Estate, Pretoria East, 0084, Gauteng
- Gaste dink Petals Soft het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Furrow Road, Silverwillow Estate, Pretoria East, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang