Successfully reported
+8

Petals Soft

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 197 Furrow Road, Silverwillow Estate, Pretoria East, 0084, Gauteng
  • Vanaf R705 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Petals Soft bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang in die eienaar se huis op Silverwillow Estate in Pretoria-Oos.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Die kamer het 'n koningingrootte-bed wat met gehaltelinne oorgetrek is. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en genoeg kasspasie.

Die verblyf is net 2 km vanaf Grove Mall wat 'n rits winkels en restaurante het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia W
5.0
Safe, clean and comfortable. Very pleasant, clean and comfortable with safety in mind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Yanka V
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Very quiet and safe place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Dan G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker by Petal Soft oorgebly. Baie lekker gebly. Petal Soft is naby hoofroetes en winkelsentrums geleë, maklik toeganklik en veilig (in 'n se...
Sien meer
Mei 2025
Hermiene D
5.0
Vriendelik, skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik. Die kontant deposito van R150 vir die hekkaart is heeltemal te verstaan, en het dit die...
Sien meer
Apr 2025
Jackie K
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Die gasvrou het ons mooi gehelp.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sibongile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 197 Furrow Road, Silverwillow Estate, Pretoria East, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Petals Soft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 705
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 705
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 705
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 197 Furrow Road, Silverwillow Estate, Pretoria East, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cbea56d9f39a3dbb3f27732b1c21f7b847362880a5b40e45fa9f8c8a322c0d035d9359690b51aa6c2c9561ff87c85c8e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R705 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 197 Furrow Road Silverwillow Estate 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757417 28.334504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang