Successfully reported

Pete's Retreat Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Adele R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Veilige en gemaklike verblyf. Ons is baie tevrede met die verblyf en kos. Veilige, skoon verblyf met 'n hulpvaardige gasheer! Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Pete's Retreat Guest House
Naand, dankie en hoop alles het goed gegaan. Sterkte.

Carol-ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Die plek was presies wat ons wou gehad het. Die ontbyt was 'n lekker bonus. WiFi was beskikbaar, maar ons was te kort daar om daarvan gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Great. Thank you for a lovely stay. It is a retreat indeed and the host/hostess is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Pete's Retreat Guest House
Morning Johanita, Thank you for the response. Glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon. Have a wonderful day. Pieter and Hester.

Nico M
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2025

Was baie gasvryheid, was baie goed. Dankie, verblyf was baie lekker, was baie tevrede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Pete's Retreat Guest House
Dankie, Nico, bly jy het dit geniet. Sterkte en lekker dag vir jou.

Gert R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Vriendelike en goeie ontvangs! Dit was baie sentraal vir ons besigwees in Pretoria. Het baie lekker gebly! Die plek was baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs en deurentyd vra of alles reg is. Die kamers is baie gerieflik en baie goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Absolutely stunning. Very comfortable and clean. Extremely friendly and homely. Lawrence was an absolute gentleman and star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekend. Baie vriendelike eienaar, Pieter. Pragtige tuine en mooi versorgde eiendom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Pete's Retreat Guest House
Baie dankie Estelle, hoop om julle weer te sien. Lekker dag vi julle. Pieter en Hester.

Annemarie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Dit hang van jou af. Persoonlik sal ek nie weer gebruik maak van Pete's Retreat nie want die trappe is styl veral om bagasie op en af te vat en dit is oop so as dit reën is jy nat. Daar is 'n gas geyser en hulle is berug vir hulle temperatuur wisselvalligheid en dit is presies wat hier gebeur het. Gelukkig was die weer warm. My kussingsloop het 'n winkelhaak geskeur gehad en jy kan sien dit is van ouderdom. Die plek is wel goed geleë en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Herman B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Skoon, veilig, waarde vir geld. Ek sal weer van Pete's gebruik maak. Dit het 'n veilige, bekostigbare ligging en is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Pete's Retreat Guest House
Herman, dankie en bly jy het dit geniet. Hoop om jou weer te sien. Pieter en Hester.

Sally V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Uitstekend. Baie lekker gewees, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Pete's Retreat Guest House
More Sally, Dankie vir die goeie review. Hoop om julle weer te sien. Geniet die dag verder. Pieter. Pete's Retreat Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Migmatite Ave, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiY2RiZGYyLWM4ZjMtNDExZS04ODRlLThkNzBhYWQ5Yzc0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 41 Migmatite Ave Zwartkopx8 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.868974238658 28.175768852234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang