Successfully reported

Petit Ermitage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eustace J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie goeie verblyf in Franschhoek. Die ontbyt was uitstekend, vergelykbaar met die beste restaurante. Baie lekker swembadarea. Sal aanbeveel vir paartjies vir 'n wegbreek van 'n paar aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Petit Ermitage
Hi Eustace, Thank you very much for such an awesome review. You have made my day! Please do come again . I will share the breakfast compliment with Noma (my assistant). She will be ecstatic. Kind regards, James

Sarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek, alles wat mens benodig. Heerlik gebly. Lieflike, gesellige plek, vriendelike en behulpsame gasheer/eienaar, heerlike ontbyt. Groot gasverwarmer vir die stormagtige winterweer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Petit Ermitage
Hi Sarie, thank you so much for such a lovely review. It made my day. Keep well and please do come again. Regards, James

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Berg Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA469bb724ec74d0b79d93947328f9962aa40dbf09b56c580493915d0ba978a7bc64d99657ba481f376d0765f5ab2c9e0cc16d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 13 Berg Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.913344360707 19.12039849053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang