Petit Ermitage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Berg Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Petit Ermitage bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in die geskiedkundige dorp, Franschhoek. Hierdie elegante suite is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede in hierdie gedeelte van die Kaapse Wynlande verken kan word.
Hierdie privaat suite is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met katoenlinne met 'n draadtelling van 300 en 'n elektriese kombers het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die suite het 'n sitarea met 'n 55" Samsung slim-TV met gratis Netflix en Spotify. Daar is gratis WiFi teen 50 Mbps, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit. Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Draagbare braaigeriewe kan gereël word.
Petit Ermitage is naby die middedorp wat 'n rits kuriowinkels, restaurante en wynproe-venues het. Die eiendom is naby aan wynlandgoedere en 79,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Petit Ermitage word nie geaffekteer deur beurtkrag nie aangesien daar 'n steunkragstelsel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Berg Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Petit Ermitage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Berg Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang