Successfully reported
+20

Petite France

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Petite France is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Durbanville.

Die huis beskik oor slaapkamers wat 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad en stort deel. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaak geriewe. Rook word slegs buite toegelaat.

Daar is WiFi, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Die eienaars woon in die huis en het 2 Jack Russells.
Verdere troeteldiere word nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat die slaapgedeelte van die huis via vier trappe bereik word.

Petite France is slegs 2 km vanaf Mediclinic Durbanville en die sentrale besigheidsdistrik, 3 km vanaf Graanendal-winkelsentrum en Durbanville Gholfbaan, 6 km vanaf Cape Gate Lifestyle Centre en Mediclinic Cape Gate. Dit is ook naby Tygervallei. Durbanville bied verskeie restaurante, winkels en wynplase.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heinrich N
Gesin met tieners
5.0
Voldoen aan al ons verwagtinge. Verblyf is presies wat geadverteer word. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Jy kry die 'tuis koms' gevoel. Baie r...
Sien meer
Okt 2025
Sanet G
5.0
Elize was vriendelik, die kamers is skoon, beddegoed wit. Elize is 'n engel. Elize is 'n engel gestuur na haar gaste. Sy stap die ekstra myl x10. Sy w...
Sien meer
Okt 2025
Ferdie M
Besigheidsreis
5.0
Gasvry en ontspanne. Soos altyd lekker gebly.
Sep 2025
Kobus U
5.0
Perfekte oornag stop. Lekker huislike atmosfeer waar ek en die gasvrou sit en gesels en saam koffie gedrink het. Die plek het alles wat jy nodig het e...
Sien meer
Sep 2025
Freda H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly, sal weer daar oorslaap, gasvrou baie grendel puik diens.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petite France het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9d53ec19b862a6d2d6ce54b8a76961159ff4e167e1aa64bd8c7452522cc68045942c58930b731fcbcc8ec2938bdbe7c756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang