Successfully reported

Petite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frederika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemak, liefdevol en gesellig. Sal definitief Petite aanbeveel vir eggenote. Hulle is die vriendelikste mense. Laat jou vreeslik op jou gemak voel en die area is baie rustig. Ons gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Janika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties! Sal beslis weer gaan kuier! Heerlik! Plekkie is klein maar is juis wat dit só ideaal gemaak het - perfek ingerig met alles wat mens nodig het waaraan mens kan dink. Gasvrou en gasheer is ongelooflik gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie, baie dankie. Julle is die perfekte gaste en ons is bly dat julle die kuiertjie so geniet het.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie.

Diane Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome. We had a lovely stay. Struisbaai is a quiet seaside village during the week. We did lots of walking along the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Thank you, Diane.

Marques M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie. Ons waardeer dit regtig en sal julle ook enige tyd as gaste aanbeveel.

Willie U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker, sal weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Sharon J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Amazing stay in the beautiful Struisbaai. We really enjoyed our stay. The host is a very friendly and kind person. Everything was so nice and neat, and we felt at home. We will definitely be visiting again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie. Ons het julle as gaste geniet.

Christelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en veilige omgewing. Lekker gekuier, rustige omgewing. Vriendelike gashere. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athi K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Had a great stay. Thank you for your hospitality. Nice and quiet. Do recommend it for a petite family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie, dit was lieflike gaste.

Uschi P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Lovely hosts, super clean and comfortable. I absolutely would recommend Petite. I was warmly welcomed. Great space, super clean, comfortable and quiet. Enjoyed the presence of Simba, the cat on the property as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Petite
Baie dankie. Dit was lekker om jou hier te hê. Jy was ‘n purrrfek gas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mossel Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86760cfaf9efe7d87baca5e923075a22111522361a0d78cad508c730cf1fecd02cd4f8748b739988ece28bd1c7ee3a6db15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 6 Mossel Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8080238 20.0496887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang