Petites Bulles Lodge
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Herte Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Petites Bulles Lodge skuil in die hartjie van Stellenbosch en word deur eetplekke en geskiedkundige landmerke omring. Hierdie historiese toevlugsoord het moderne geriewe en verseker gerieflik everblyf vir ontspannings- of sakereisigers.
Gaste het 'n keuse tussen 2 Luxury-koningkamers en 'n Luxury-gesinskamer. Al die kamers het lugversorging, gemaklike beddens, privaat badkamers en WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel.
Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek is beskikbaar. Langsaan kan gaste die Petites Bulles Champagne Lounge vind waar hulle ontbyt kan geniet. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels, asook plaaslike wynplase en naburige dorpe soos Paarl, Franschhoek en Somerset-Wes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Herte Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Petites Bulles Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Herte Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang