Successfully reported
+22

Petronella Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Petronella Guest House is net 3 km vanaf Bethlehem geleë en bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met manjifieke uitsigte oor die Malutiberge en die Asrivier.

Elke kamer het 'n aparte ingang en is toegerus met 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon linne, seep en handdoeke word daagliks voorsien en al die kamers het DStv met sekere kanale. Die eiendom is troeteldiervriendelik.

Petronella Guest House bied ook konferensiegeriewe en kan 'n maksimum van 45 gaste in ons saal akkommodeer. Die gastehuis bied verskeie maaltye as 'n opsionele ekstra aan. Die plaasatmosfeer, wye oop ruimtes, pragtige tuine en bekostigbare pryse maak Petronella Gastehuis die ideale bestemming vir skoolgroepe, sportspanne, kerkgroepe en gesinsbyeenkomste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Spencer W
Besigheidsreis
5.0
Sally was very attentive. Good stay, no problems.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Kiran B
Gesin met klein kinders
5.0
We had a chance to stay only one night here but are very happy to visit again. The place is beautiful and we had a great time. The hous...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ansie F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, baie dankie.
Jun 2025
Karin B
Gesin met tieners
5.0
Excellent. The stay was comfortable. The staff were friendly and the rooms were clean. I will definitely support them again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Samantha A
5.0
Very comfortable, good service and value for money. Lovely place, wish I could have stayed longer to enjoy it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jakes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Petronella Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3l1yu9We3xk0KCaMmVTvidkRLZW7ZABE74HIr8wpR9zliif0gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 Farm Petronella Nonnashoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246167 28.357042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang