Successfully reported
+34

Pezula Sunset Delight NT3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Sunset Delight NT3 is 'n selfsorgvilla in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Die goed ingerigte dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 6 persone en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oop leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad; die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-stortbadkamer.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n kaggel en banke om op te ontspan. Die leefarea lei na die onderdakdek met 2 ketelbraaigeriewe en stoepmeubels wat oor die landgoed uitkyk. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, en 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 43 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44e352650416277da6f16e84c0ddfd00aacedaf92135b87a358885ee6e54e1d08ae9300027d057180ec2113f589d36725851?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 43 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.064580135068 23.096709963785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang