Pezula Birds Eye View CM33
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pezula Birds Eye View CM33 is 'n selfsorg-villa in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Hierdie villa is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Tuinroete kan verken. Hierdie luukse eiendom spog met pragtige en uitgebreide uitsigte oor Knysna-dorp en die majestueuse Knysna-strandmeer.
Die villa bied 3 dubbelslaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met moderne toestelle, insluitend 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en yskas. 'n Aangrensende opwaskamer bied 'n skottelgoedwasser en 'n ingeboude mikrogolfoond vir ekstra gerief.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV, Netflix, 'n gemaklike sitkamer en 'n privaat swembad. Verder het hierdie eiendom 'n pragtige vermaaklikheidsdek wat die ideale ruimte bied om te ontspan en die pragtige uitsigte te geniet.
Hierdie eiendom is toegerus met 'n groot sonkrag-rugsteunstelsel wat krag voorsien tydens beurtkrag. Let asseblief daarop dat hierdie stelsel nie die gebruik van die verhitte swembad, skottelgoedwasser of wasmasjien tydens kragonderbrekings ondersteun nie.
'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir die parkering van twee voertuie en veilige parkering van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Birds Eye View CM33 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang