Pezula Luxury Villa SW2
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Shipwright, Pezula, Knysna, 6170, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Luxury Villa SW2 is geleë op Pezula Gholflandgoed in Knysna, 'n bekoorlike dorpie langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Hierdie villa is 'n ideale toevlugsoord vir gesinne, gholfgroepe of vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers, met slaapplek vir tot 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en en suite-badkamers is toegerus met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer bied 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv, WiFi, 'n knus sitkamer, 'n eetkamer, 'n kaggel, 'n swembad, 'n ingeboude braai en 'n snoekertafel. Die hoofslaapkamer het ook 'n kluis om jou waardevolle items te bêre. Vir parkering is daar 'n dubbelmotorhuis en veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Shipwright, Pezula, Knysna, 6170, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Shipwright, Pezula, Knysna, 6170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang