Pezula Magic Escape
Beskrywing
Hierdie suite op die tweede verdieping bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n super gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n bad, stort, bidet en wasbak toegerus is. Die suite lei na 'n bekoorlike privaat balkon en beskik oor 'n mini-yskas, lugversorging, Nespresso-masjien, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n spieëltafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook of vape en die gebruik van wierook is streng binnenshuis verbode. Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne vir hierdie aktiwiteite.
Pezula is 'n geslote hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies van die gebied.
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km/uur, en in belang van veiligheid (kinders, inwoners en diere) moet dit nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede op die landgoed nie. 
Geen oormatige geraas na 22:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf betree en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade of mors voorkom, moet gaste dit asb. onmiddelik aan die eienaar rapporteer. 
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word per kamer toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie suite op die tweede verdieping bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Die suite lei na 'n bekoorlike privaat balkon en spog met gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond, lugversorging, 'n groot werkstasie, 'n Nespresso-masjien en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook of vape en die gebruik van wierook is streng binnenshuis verbode. Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne vir hierdie aktiwiteite.
Pezula is 'n geslote hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies van die gebied.
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km/uur, en in belang van veiligheid (kinders, inwoners en diere) moet dit nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede op die landgoed nie. 
Geen oormatige geraas na 22:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf betree en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade of mors voorkom, moet gaste dit asb. onmiddelik aan die eienaar rapporteer. 
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word per kamer toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie woonstel is ideaal vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, induksiestoof en oorgenoeg eetgerei en kookgerei. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër wat met 1 ander eenheid gedeel word. Hierdie woonstel deel ook 'n lieflike dek met braaigeriewe, vuurmaakhout en vuuraanstekers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook of vape en die gebruik van wierook is streng binnenshuis verbode. Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne vir hierdie aktiwiteite.
Pezula is 'n geslote hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies van die gebied.
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km/uur, en in belang van veiligheid (kinders, inwoners en diere) moet dit nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede op die landgoed nie. 
Geen oormatige geraas na 22:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf betree en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade of mors voorkom, moet gaste dit asb. onmiddelik aan die eienaar rapporteer. 
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word per kamer toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie woonstel is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook lugversorging. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, lugbraaier, induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en oorgenoeg eetgerei en kookgerei in. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër wat met 1 ander eenheid gedeel word. Hierdie woonstel deel ook 'n lieflike dek en buite-sitarea met braaigeriewe, vuurmaakhout en vuuraanstekers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook of vape en die gebruik van wierook is streng binnenshuis verbode. Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne vir hierdie aktiwiteite.
Pezula is 'n geslote hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies van die gebied.
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km/uur, en in belang van veiligheid (kinders, inwoners en diere) moet dit nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede op die landgoed nie. 
Geen oormatige geraas na 22:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf betree en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade of mors voorkom, moet gaste dit asb. onmiddelik aan die eienaar rapporteer. 
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word per kamer toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie ruim suite is ingerig met 'n ekstra lang koninggrootte bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die suite spog met 'n privaat sitarea binne sowel as buite, met eetplek. Daarbenewens het die suite 'n mikrogolfoond, broodrooster, Nespresso-masjien, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook of vape en die gebruik van wierook is streng binnenshuis verbode. Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne vir hierdie aktiwiteite.
Pezula is 'n geslote hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies van die gebied.
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km/uur, en in belang van veiligheid (kinders, inwoners en diere) moet dit nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede op die landgoed nie. 
Geen oormatige geraas na 22:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf betree en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade of mors voorkom, moet gaste dit asb. onmiddelik aan die eienaar rapporteer. 
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word per kamer toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie ruim suite is ingerig met 'n ekstra lang koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die suite spog met 'n privaat sitarea binne sowel as buite, met eetplek. Daarbenewens het die suite 'n mikrogolfoond, broodrooster, Nespresso-masjien, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook of vape en die gebruik van wierook is streng binnenshuis verbode. Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne vir hierdie aktiwiteite.
Pezula is 'n geslote hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies van die gebied.
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km/uur, en in belang van veiligheid (kinders, inwoners en diere) moet dit nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede op die landgoed nie. 
Geen oormatige geraas na 22:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf betree en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade of mors voorkom, moet gaste dit asb. onmiddelik aan die eienaar rapporteer. 
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word per kamer toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 11 Chandler Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang