Successfully reported
+34

Pezula Maritime Luxury - MT55

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritime Close, Pezula Golf Course, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Maritime Luxury - MT55 is 'n gemaklike selfsorg-villa geleë in die gesogte Pezula Gholflandgoed in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis kyk uit oor die 14de putjie van die gholfbaan.

Hierdie 400 vierkante meter, meervlakkige huis kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en 2 oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei, met 'n wasbak en 'n toilet.

Hierdie villa beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, Nespresso-koffiemasjien en alle nodige toestelle om maaltye voor te berei, 'n groot eetkamertafel met 'n aangrensende opwasarea. Die aangrensende ruim oopplan-leefarea spog met 'n kaggel, rusbanke om op te ontspan, TV en 'n binnenshuise vermaaklikheidsarea. Skuifdeure lei na die oordekte vermaaklikheidsarea, wat 'n ingeboude braai met pragtige see-uitsigte bied.

Daarbenewens bied die villa lugversorging, WiFi-internettoegang, DStv-kanale/-stroomdienste, 'n swembad, en verder is daar 'n dubbelmotorhuis beskikbaar vir twee motors om in te parkeer en veilige parkering van die straat af.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Maritime Close, Pezula Golf Course, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Maritime Luxury - MT55 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritime Close, Pezula Golf Course, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94bd8d38ee5c623a21968b7ba5b3e69f4888386fae3f512eb80f38975d905f7d83c911a28c7c2c462f0cd7c0a2aad71be68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Maritime Close, Pezula Golf Course Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.077569320989 23.094823767058
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang