Buccara Noetzie - Pezula Castle
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2026 tot 31 Okt 2026.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noetsie Road, 394 Division of Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R25 960R19 470 per nag (plek vir 6) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë naby die pragtige Noetzie-kuslyn langs die Tuinroete, is Buccara Noetzie - Pezula Castle deel van die eksklusiewe Buccara Noetzie Knysna Castles. Hierdie selfsorgkasteel bied volledige privaatheid, panoramiese see-uitsigte en tydlose luuksheid.
Hoogtepunte sluit in drie ruim hoofslaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel en eetareas, en 'n sondeurdrenkte terras met 'n swembad.
Vryskut-sjefdienste is op aanvraag beskikbaar (onderhewig aan beskikbaarheid) en kan voor aankoms gereël word. Let asseblief daarop dat daar geen winkels of restaurante op die perseel is nie; alle nodige voorrade kan in Knysna gekoop word, slegs 13 minute weg.
Ideaal vir gesinsuitstappies, spesiale vieringe of 'n rustige wegbreek, kombineer Pezula Castle ouwêreldse sjarme met moderne gerief vir 'n onvergeetlike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Buccara Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Noetsie Road, 394 Division of Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noetsie Road, 394 Division of Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang