Successfully reported
+78

Pezula Secure Tranquility - FC9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Commodore Close, Pezula, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pezula Secure Tranquility - FC9 is geleë in Knysna, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met enkelbeddens wat gekombineer kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ook gemeubileer met enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n groot slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Veilige parkering en braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan die uitsigte oor die gholfbaanwoud vanaf die sondek geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Commodore Close, Pezula, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Commodore Close, Pezula, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c5b77281cfec0a22b10034fb8b5748dc536588a5c9acbc0cacf762c144c783e10fcee69a1b4681e1157aa06382084e8615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 Commodore Close Pezula 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065308079344 23.095749325809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang