Phakela Private Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 494 KQ Farm Vlaknek, Maroelasfontein, Thabazimbi, 0381, Limpopo
- Vanaf R5 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek met gasvryheid en gerieflike akkommodasie naby 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite.
Akkommodasie by Phakela Private Lodge bestaan uit 6 chalets wat almal losstaande is en ontwerp is om die safari-skoonheid van die omgewing te weerspieël. Hierdie chalets is toegerus met 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens met 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbakeenheid, 'n aparte bad en stort, met 'n buite-stort ingesluit by van die eenhede.
Geriewe by die chalets sluit in: lugversorging, 'n kluis, haardroër, yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n luuks versierde sitarea wat deur Franse-deure lei na 'n privaat veranda. 'n Paar ander luukshede is ook ingesluit vir jou gerief.
Daar is 'n vaste spyskaart by die restaurant van ontbyte, ligte middagetes en driegangmaaltye wat gaste kan geniet mits hulle dit vooraf reël.
Gaste kan ook afkoel in die swembad of die volledige biblioteek verken.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en gaste kan in die bos gaan stap of wildritte op die perseel onderneem. 'n Verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite is net 'n entjie se ry van die lodge af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 494 KQ Farm Vlaknek, Maroelasfontein, Thabazimbi, 0381, Limpopo
- Gaste dink Phakela Private Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 494 KQ Farm Vlaknek, Maroelasfontein, Thabazimbi, 0381, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang