Phalaborwa Town Guest House
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Palm Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Phalaborwa Town Gastehuis is slegs 3 km vanaf die Phalaborwa-ingangshek na die Krugerwildtuin geleë.
'n Verskeidenheid selfsorgverblyf word in eenhede met lugversorging aangebied. Elke eenheid is oopplan met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoofplaat. Vir sakereisigers word 'n lessenaar en gratis WiFi voorsien, sowel as 'n TV met sy eie oop-aansig-dekodeerder, sowel as braaigeriewe.
'n Veilige parkeerarea is beskikbaar met 24-uur-sekuriteit en genoeg plek vir sleepwaens en karavane. Kragpunte is beskikbaar in die parkeerarea om kampeeryskaste oornag te laai.
Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte en wildkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 35 Palm Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Phalaborwa Town Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Palm Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang