Successfully reported
+32

Phangwa Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion 11 Dewagensdrift, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Phangwa Boskamp is in die Dinokeng-area geleë, net 'n kort rit vanaf die Dinokeng-wildreservaat se selfry-ingang. Die boskamp is 'n rustieke karavaan- en kampeerterrein, geleë op 'n privaat plaas.

Die boskamp bied 8 kragaangedrewe staanplekke met privaat ablusies en draagbare braaigeriewe. Die vrylopende wild en 'n diverse voëllewe maak dit ideaal vir natuur- en fotografieliefhebbers.

Die privaat ablusies het hul eie stort, wasbak, toilet en opwasarea. Elke staanplek het sy eie kragpunt, waterpunt en braaigeriewe.

Die boskamp is 59 km vanaf Pretoria en 116 km vanaf Johannesburg geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Angelique B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely hosts, fantastic camping experience! Big sites, fair distance from other campers, so you have a lot of privacy. Private ablution...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ruan V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Baie lekker. Jou eie boma en badkamer. Baie netjies. Heerlik gebly, baie dankie.
Sep 2025
Ettienne M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie aangenaam, netjies en privaat.
Apr 2025
Johan H
Gesin met tieners
5.0
Sal Phangwa beslis weer besoek en aanbeveel! Ons het Paasnaweek spandeer by Phangwa Bushcamp. Lekker stil en rustig. Staanplekke is baie privaat en ve...
Sien meer
Apr 2025
Teresa S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. What a beautiful little hidden gem.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 11 Dewagensdrift, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Phangwa Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion 11 Dewagensdrift, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4728c46c913549a868ca82da6a1afbb40d5f277a4ac14e6b16a8796a6ca6887050ffe97024a129eb8f5880a2fc70e2f83069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Portion 11 Dewagensdrift Dinokeng Game Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.418508880275 28.469752371311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang