Phantom View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lombard Street, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Phantom View is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 4 mense in Raceview, Alberton.
Die woonstel op die eerste verdieping het 'n privaat ingang en het lugversorging vir gemak. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat met dubbelbeddens ingerig is en gebruik maak van badkamers met baddens en storte.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV, en WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n uitsig oor die tuin en parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Hier is geen beurtkrag nie. Volle sonkrag ondersteuning.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Krizinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 80 Lombard Street, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Phantom View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lombard Street, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang