Successfully reported

Pheasant Hill B&B

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag
3.4
Sep 2017

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anitia L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2016

Mooiste plek met vriendelikste mense! Ons het 'n wonderlike tyd by Pheasant Hill B&B gehad, baie dankie aan Deon en sy span wat so mooi na ons gekyk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Pheasant Hill B&B
Beste Anitia, Ek is baie bly dat julle die kuier hier by Pheasant Hill geniet het. Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Beste groete. Deon , Pieter en die Pheasant Hill spannetjie.

Riana C
1 nag
5.0
Sep 2016

Waarde vir jou geld! Die mense was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Die tuine is verskriklik mooi en laat mens rustig voel. So baie mooi blomme! Die kamers en ontvangs, alles was baie mooi en skoon. Die ontbyt was lekker en met sorg voorberei (groot verskeidenheid). Die enigste ding wat negatief was, was die swembadarea. Die kussings op die stoele was baie vuil (seker maar nog na die winter). Die sein van die TV was ook swak. Ons het regtig baie lekker gebly en ek sal enige tyd weer daar gaan bly! Ek beveel die plek enige tyd met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Pheasant Hill B&B
Beste Riana, Dankie vir die positiewe en inspirerende terugvoer. Julle is altyd welkom. Ons het die laaste paar maande soveel nuwe en ou dinge aangepak. Ons plek is amper weer n nuwe sikspens. Beste groete. Deon, Pieter en die span by Pheasant Hill.

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2016

Professionele dog vriendelike personeel en diens. Smaaklike etes. Rustige area. Ons sal enige tyd terugkeer en hierdie instansie aan almal op soek na verblyf in die area aanbeveel. Die kamers is skoon en ruim en die beddens is gemaklik. Etes is smaaklik en sekuriteit is baie goed. Die gashere en personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Pragtige omgewing - selfs vir hierdie tyd van die jaar, kan jy net jou indink hoe mooi en luisterryk dit in die somer moet wees. Dankie almal vir 'n baie gemaklike verblyftydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Pheasant Hill B&B
Dear Elsa and Lennox, Thank you for the kind words and encouraging review.We really appreciate your feedback and we are glad that you enjoyed your stay.It is refreshing that you notice the gardens and hard work we put into the property seeing there is a lot of maintenance daily. It is no small matter to keep such a big property going! Kind regards. Pieter,Lukas,Gary,Deon and the rest of the team.

Suzanne H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2015

Absolutely delightful and enjoyable. I had the most enjoyable stay. Picturesque and exquisite gardens, just as charming as the hosts. The customer service was absolutely delightful and caring. I'm looking forward to going back to Pheasant Hill.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Pheasant Hill B&B
Hi Suzanne, Thank you so much for the positive feedback. We really try hard and people like you ,with encouraging feedback ,makes it all worthwhile. Kind regards, Deon PIeter and the team.

Nellie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2015

Pragtige plek, baie goeie diens! Baie mooi trou venue. Het dit baie geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Deon
Pheasant Hill B&B
Hi Nellie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit geweldig baie want baie mense sien net die negatiewe raak. Beste groete, Deon en Pieter.

Riette K
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2015

Pragtige tuin, gemaklike kamers, waarde vir geld. Aangename verblyf op 'n pragtige terrein. Kamers netjies, maar baie warm, ek het van 'n 4-ster-instansie darem lugversorging in die kamers verwag. Vriendelike en behulpsame personeel. Ontbyt kan verbeter, maar is nie sleg nie. Ek sal Pheasant Hill aanbeveel weens die ligging en die pragtige en rustige tuine en verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Deon
Pheasant Hill B&B
Dankie vir die positiewe terugvoering, Riette. Ons waardeer dit verskriklik baie. Sover die lugversorgers behels. Die Stadsraad van Pretoria kan nie genoeg krag aan ons verskaf op ons huidige 3 fase sisteem nie en om daardie rede het ons net 'n paar lugversorgers. Die graderingsraad het goedkeuring gegee dat ons die dakwaaiers kan gebruik a.g.v die probleem. Beste groete. Deon, Pieter, Lukas, Gary en die span.

Gabriel M
Kort verblyf
2.6
Sep 2015

What is seen on the website is not a true reflection of the pace. The place needs some renovations outside to spruce it up. It does not deserve a 4 star grading.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Francis G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2014

Beautiful gardens and buildings! The fact that you can book in at 12h00 is great. The room was nice and clean. The people were all very friendly. I can definitely recommend this guest house. The garden is really very pretty!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2013

Quaint with Character We thoroughly enjoyed our stay. It is a quaint venue full of character, run by characters. Rooms were nicely decorated, clean and very comfortable. The service was friendly and efficient.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Sterkfontein Avenue, Doornkloof East, Pretoria, 0062, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de2b2cef087b0132fe9003acede6262a56bf94c0bbbc3373881f32bf97ef769c40a289b7ca734e664d4a7f3614a33ecd0c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 39 Sterkfontein Avenue Doornkloof East 0062 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.887121883689 28.258024156093
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang