Successfully reported
+30

Phelwana Game Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 197, Guernsey Farm, Guernsey Road, 40 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Phelwana Game Lodge spog met die ideale ligging in die Hoedspruit-omgewing, Limpopo. Dit is net 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek, die Blyderivierspoort en die Timbavati Privaat Natuurreservaat. Phelwana is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers wat graag in die Suid-Afrikaanse Bosveld wil ontspan.

Die lodge het slaapplek vir 42 gaste en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, van 'n tentkamp tot bos-villas, elkeen met 'n swembad en WiFi. Die verblyf bied 'n dek of stoep, 'n sitarea, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse of kontinentale ontbyt word by die restaurant bedien en middagete en aandete is ook daar beskikbaar. Die Phelwana Bar en boma is die ideale plek om pragtige Bosveldaande onder die sterre te geniet.

Phelwana Game Lodge is 'n puik venue vir Bosveldverjaarsdae, geleenthede en konferensies. Gaste kan aktiwiteite in die omtrek geniet en dit sluit in voëlkyk, wildritte, boswandelinge, fietsry en visvang in die rustige omgewing of daguitstappies na die omliggende gebiede om alles wat Suid-Afrika bied te ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 197, Guernsey Farm, Guernsey Road, 40 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Phelwana Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 197, Guernsey Farm, Guernsey Road, 40 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NWZlMzk5LTlmYTItNDRjYS04ZDkwLTcyMTlhYTU1YjQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 197 Guernsey Farm, Guernsey Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.516065681604 31.112303584814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang