Successfully reported
+18

Phezulu Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Phezulu Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots Holland Natuurreservaat geleë en bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n oond, gasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale etenstafel en stoele voltooi die area. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon, wat spog met 'n etenstafel, rusbank en 'n uitsig oor die sonsondergang. Dit is ook die perfekte plek vir 'n rustige ontbyt. Buite is daar 'n privaat warmbad en braai-area. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en die gastehuis, wat ontbyt, drankies, aandete en masserings bied. Die landgoed het 'n dam om in te swem, en gaste kan van die kajak, staproetes en bergfietsroetes gebruikmaak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marie-Helene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da1c44ddf3dd2d6a62636df3738cef572b3b7c9874a769d7eaf670c93ae1caa69336a1f72323cb3dc7622ad9e375a0920d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 6 mense Farm 3 Wedderwill Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103152183973 18.918414115906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang