Successfully reported
+34

Phil's Country Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Randa Road, Inchanga Country Lofts, Salfred, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Phil's Country Loft is 'n selfsorgdorpshuis op 'n veilige landgoed in Salfred, Sandton. Die landgoed is ideaal geleë naby Fourways Mall en Cedar Square, en sowat 17 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dié duplekshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis sluit al die toebehore in om maaltye mee voor te berei, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na die erf, waar daar 'n privaat swembad en braaigeriewe is. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Phillipah Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Randa Road, Inchanga Country Lofts, Salfred, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Randa Road, Inchanga Country Lofts, Salfred, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20569c46884d476e1b3aa03c64ca3384c2150005abdfd77c458683f35f89b304cf90dce4c0a20be95a3da032c2ffb49b352f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 Randa Road, Inchanga Country Lofts Salfred, Sandton 2191 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.018467009539 27.985514869656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang