Phil's Place
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29B Troupant Avenue, Magaliessig, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Phil's Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Magaliessig, Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë binne 3 km vanaf winkelsentrums, restaurante, Montecasino, en 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 3 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n kookplaat.
Die aangrensende sitkamer het 'n bank om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Phillipah Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 29B Troupant Avenue, Magaliessig, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29B Troupant Avenue, Magaliessig, Johannesburg, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang