Phoenix Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phoenix Cottage is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in die noordelike voorstede van Westdene, Bloemfontein, naby alle plaaslike geriewe. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Daar is 'n stort en 'n wasmasjien in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, werkstasie en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die verblyf is naby hospitale, skole en winkelsentrums geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mario Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Phoenix Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 General Hertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang