Successfully reported

Phumangeni Marloth Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ronald J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wondelik en stil met baie diere. Fantastiese plek en sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier. Bosgroete, Dana

Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

We will be back! Absolutely amazing. We had so many animals visiting and the location is perfect, not too far from the fence either!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te lewer. Ons is bevoorreg om hierdie deel van die bos met ander te kan deel en dit maak dit ekstra lekker as ons hoor dat ons gaste die kuier geniet het. Ons kyk uit vir die volgende bespreking. Bosgroete Dana

Adriana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Phumangeni lekkerte! Baie lekker. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Dankie vir jou terugvoer, Adriana. Lekker om te hoor jul het die boskuier by ons geniet. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking. Phumangeni groete, Dana

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We enjoyed our stay very much. Very comfortable stay and we had many animals visit in the afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Thank you for your review. It pleases us when we hear that our guests had an enjoyable stay with us. Looking forward to your next visit. Bush greetings.

Angelique E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lovely and peaceful. It is a lovely place. The pictures show exactly what you get and the location is stunning and feels like you are far away from everything, though it is a 5 min drive to the Spar or Water Park if you need anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Thanks for taking the time to leave a review for us. Happy to hear that you had a pleasant experience. Since your visit, we have updated some furniture and added new built-in cupboards. Looking forward to your next visit. Bush greetings, Dana

Cornelia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wildlife hands-on experience. Ons het vreeslik lekker gebly en baie wilde diere gevoer met die hand. Vat genoeg wildvoer, appels en piesangs vir die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir julle onbaatsugtige deel van diere kos - glo my hulle het dit baie waardeer. Heerlik om te hoor jul het die bosbreek geniet. Ons kannie wag vir jul volgende kuier nie (die diere ook nie). Bosgroete Dana

Dan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Serene. It was serene and splendid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Thank you for the review. Happy to hear that you enjoyed your stay with us and looking forward to your next visit. Phumangeni greetings Dana

Crystal-anne B
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was ongelooflik! Die huis was netjies, en die beddens en beddegoed was goed. Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Altyd lekker as ons gaste tevrede is met dit wat Phumangeni bied. Ons wag vir die volgende bespreking. Bosgroete Dana

Petro V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Modern en ruim vir 'n gesin van 6. Baie lekker, skoon en netjies, met alles wat jy benodig om lekker te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoer te verskaf. Altyd lekker om te hoor ons gaste het die kuier geniet. Hopelik sien ons jul weer binnekort. Groetnis.

Pieter S H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstaande bosveldwegbreek! Uitstaande bosveld wegbreek. Heerlike ontspanning met die bosveld en fona en flora op jou voorstoep. Sien uit na die volgende wegbreek, dalk 'n bietjie langer! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir die terugvoer. Die grootste kompliment is as ons gaste 'n volgende keer wil terugkom na 'n kuier. Ons waardeer julle ondersteuning. Mooiloop Dana

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2861 Tarentaal Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ec754afce9a22da157d4708eeee7ca5a9a0c7e5b23f16db2feec40ff21a1da80d42ed7219d28b8cd2dd5bffdac1b072a9bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 116 5 1 5 2861 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.335847575779 31.796243411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang