Phumelela Game Farm
Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 999R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Phumelela Game Farm is 'n gesellige kothuis wat op 'n wildsplaas geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n groot buite-houtvuurde KolKol-bad. Geleë in die Agterkliphoogte berge, 25 km vanaf Robertson.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel teen die winterkoue.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl hulle oor die plaas uitkyk. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Phumelela Game Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang