Successfully reported
+78

Phumelela Game Farm

Wildsplaas
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 999 R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Phumelela Game Farm is 'n knus kothuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en gerieflike selfsorgverblyf bied. Daar is 'n groot KolKol-houtvuurwarmbad buite. Dit is op 'n wildsplaas in die Agterkliphoogteberge, 25 km vanaf Robertson geleë.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai, wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie met 'n uitsig oor die plaas. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carel K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, clean and relaxing. Well placed off-grid stay to relax. We've recharged and enjoyed our stay! I can definitely recommend thi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mariska V
Gesin met klein kinders
5.0
Voorwaar 'n heerlike wegbreek geleentheid. Ons kuier was uit die boonste rakke. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Buiten dat ons verblyf mooi sk...
Sien meer
Mei 2025
Mariena D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike wegbreek van stadsgeraas. Heerlik gekuier tussen die diere, lekker in die warm bad geplons. Ons kon weer ons batterye laai tot die volgende s...
Sien meer
Mei 2025
Demi-lee H
Gesin met klein kinders
5.0
Just what we needed! We thoroughly enjoyed our stay, thank you so much! The views are breathtaking, everything is so tranquil, and we s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nicole H
Saam met vriende
5.0
Peace, privacy & pure bliss. We spent a magical weekend at this hidden gem tucked deep in nature, and it honestly felt like a reset but...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Phumelela Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
R 1 999 R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 999
R 1 999 R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 999
R 1 999 R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson Road, Farm 269, 31.1 km from Robertson, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccacab56e8fe32d4ffc7979e23905ac6f72c61764a9e5e8602235a49dbee5cfa8ca5ff48637467f368d21d57825b52f52b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 999 nouVanaf R1 399 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Robertson Road Farm 269 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90160204335 19.613724567222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang