Successfully reported

Phumelo Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Sumien D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Die personeel was vriendelik, vaardig en behulpsaam. Dona het moeite gedoen om ons te help om in Mabalingwe 'n voëlkykrit te kan doen. Die wildsrit het 3 van die Groot 5 wat ons kon sien in Mabalingwe opgelewer. Miklaas, ons wildsritbestuurder, was 'n hartlike, vriendelike man met Afrika-staaltjies oor die diere. Ons verblyf by Phumelo Lodge was 'n uiterste aangename en rustige ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juhan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvryheid, goeie diens, baie lekker geëet. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte wegbreek! Uitsonderlike diens en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig. Vriendelike personeel wat graag help. Ek dink 'n bestuurder se oog is nodig vir die fynere detail. Die WiFi was partykeer swak, maar ek dink nie WiFi is nodig nie. Ons sal vir seker weer besoek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

'n Vinnige wegbreek in die bosveld wat al ons verwagtinge oortref het! Ons was met ope arms ontvang deur die personeel aan diens. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Die etes was sorgsaam voorberei deur chef Lesego. Elke middag wildrit het 'n nuwe verrassing ingehou, wat die verblyf self lekkerder gemaak het! Die uitsig vanaf die dek was besonders, veral as die wild kom water drink in die spruit (onthou die verkyker). Die kuier was besonders lekker en kan vir seker aanbeveel word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Relaxing. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Wonderlike mid-week bederf! Ons is soos konings behandel en op die hande gedra. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kos is van uitstekende gehalte en baie keurig aangebied. Ons kamer het 'n asemrowende uitsig oor die bosveld gehad en was ruim en is luuks toegerus. Die buitestort was 'n bonus. Ons kom beslis gou weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspanne en sorgloos. Ons was baie goed na omgesien. Die personeel was baie vriendelik en het gedurig gekyk hoe hulle ons tyd gerieflik kan hou. Doreen en haar span was puik. Die eienaar was ook daar tydens ons besoek en alhoewel sy Engels nie sterk is nie, het hy ook gedurig deur na ons omgesien. Hy het ons self op een van ons wildritte geneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkosana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very refreshing place. Value for money and the staff members were very friendly. The food was good, and the place is very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan Powell P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Best food. Best lamb shank. Great place, was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doreen/Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Cyferfontein, Road D908, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f12ec3a74f7cbd0def67f2592c3b5be34b99e7e8a701a64b5142fc8240296e512b1c1c35009a242b24f135a55163562f92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 16 Cyferfontein, Road D908 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.775773630745 28.02134335041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang