Successfully reported

Phumulani Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Flink vinnig netjies en veilige rustige akkommodasie. Flink en vinnige diens, baie netjiese veilige akkommodasie, met lieflike grasperke en uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfect and will book there again. We will definitely book there again. Very big house with everything you need. Close to the sea and shops as well as restaurants. Mariette is so kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Dankie vir awesome mense en 'n fantastiese plek. Phumulani Lodge was 'n belewenis. Ons het so lekker gebly. Vriendelike diens en alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike en onvergeetlike vakansie. Die mense gaan uit hul pad om seker te maak almal hou lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig en waarde vir geld. Ons tydjie was kort gewees, maar die verblyf was pragtig en netjies. Sal dit beslis in die toekoms gebruik vir langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Regte vakansie gevoel. Dit was awesome. Ons het regtig baie lekker gebly by Phumulani Lodge. Mariette, ons gasvrou, het ons onmiddellik laat welkom voel. Sy reageer ook dadelik as mens iets wil weet. Dit is lekker rustig en privaat by Phumulani. Ons gaan definitief weer daarheen wil gaan. Als wat ons in 'n vakansie blyplek gesoek het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Ons gaan definitief terug. Ons verblyf by Phumulani was baie lekker en gemaklik. Ons gasvrou het dit regtig baie aangenaam gemaak en was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joni M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Baie, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

An exquisite comfortable piece of paradise. We found our go-to accommodation when visiting Sodwana Bay. The speedy assistance and friendly nature of all the staff was top-notch. They made us feel welcome every step of the way and the cabins are beautiful. Surrounded with quality and comfort. Close to all amenities and a true warm reflection of our new home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, comfortable and great value for money. The cottage was absolutely beautiful and very comfortable. The kitchen is very well equipped and organised, and I loved the higher countertop height. The beds and linen were of good quality and extremely comfortable. The host was lovely and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60c0f430c58357013462ea561579ee9187fafc1343eef4d3e164b1ef21db957bd86ffae6a18ce39f3a16668ebbd9dc5c093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang